Cecilia Steyn

Cecilia Steyn, Skrywer / Author

  • Tuis
  • Oor Cecilia
  • Boeke vir kinders
    • Lea lief seeskilpaaie: Avonture by die akwarium
    • Lea Lief Honde: Hik hik hoera!
    • Lea Lief Apies: Grypdiewe en Gevaar
    • Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels
    • Die vinnigste skoene in die hele wêreld
    • Die dodelikste donuts in die heelal
  • Boeke vir Tieners
    • Ouer Tieners
      • Naweek Trilogie
        • Saterdag val ek vir jou
        • Vrydag is ek Verlief
        • Sondag steel jy my hart
      • DRYF
      • ‘n Hart is net Atome
      • Die Vlerke Van Naaldekokers
      • Die meisie op die dak
      • Tienerharte-reeks
        • Hartklop – Tienerharte 1
        • Hartbreker – Tienerharte 2
        • Hartedief – Tienerharte 3
        • Hartsnaar – Tienerharte 4
    • Jonger Tieners
      • #Presiesanders
        • #PresiesAnders – Cupcakes en Kupido’s
        • #PresiesAnders – Eksperimente en eerste soene
        • #PresiesAnders 3, Somerskool en Spoke
  • Boeke vir Volwassenes
  • Onderwysers
    • Hoërskool
      • Die Vlerke Van Naaldekokers – Onderwysersgids
      • Leesgids: ‘n Hart is net Atome
    • Laerskool
      • Lea Lief Seeskilpaaie – ‘n Werkgids
      • Lea Lief Uile – ‘n Werkgids
      • Die vinnigste skoene in die hele wêreld – ‘n Werkgids
      • Die Dodelikste Donuts in die heelal – ‘n Werkgids
  • Nuusbriewe
  • Kontak my
  • Tuis
  • Oor Cecilia
  • Boeke vir kinders
    • Lea lief seeskilpaaie: Avonture by die akwarium
    • Lea Lief Honde: Hik hik hoera!
    • Lea Lief Apies: Grypdiewe en Gevaar
    • Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels
    • Die vinnigste skoene in die hele wêreld
    • Die dodelikste donuts in die heelal
  • Boeke vir Tieners
    • Ouer Tieners
      • Naweek Trilogie
        • Saterdag val ek vir jou
        • Vrydag is ek Verlief
        • Sondag steel jy my hart
      • DRYF
      • ‘n Hart is net Atome
      • Die Vlerke Van Naaldekokers
      • Die meisie op die dak
      • Tienerharte-reeks
        • Hartklop – Tienerharte 1
        • Hartbreker – Tienerharte 2
        • Hartedief – Tienerharte 3
        • Hartsnaar – Tienerharte 4
    • Jonger Tieners
      • #Presiesanders
        • #PresiesAnders – Cupcakes en Kupido’s
        • #PresiesAnders – Eksperimente en eerste soene
        • #PresiesAnders 3, Somerskool en Spoke
  • Boeke vir Volwassenes
  • Onderwysers
    • Hoërskool
      • Die Vlerke Van Naaldekokers – Onderwysersgids
      • Leesgids: ‘n Hart is net Atome
    • Laerskool
      • Lea Lief Seeskilpaaie – ‘n Werkgids
      • Lea Lief Uile – ‘n Werkgids
      • Die vinnigste skoene in die hele wêreld – ‘n Werkgids
      • Die Dodelikste Donuts in die heelal – ‘n Werkgids
  • Nuusbriewe
  • Kontak my
Boeke vir kinders

Lea Lief Apies: Grypdiewe en Gevaar

read more
Boeke vir Tieners, Ouer Tieners

Sondag steel jy my hart

read more
#PresiesAnders, Boeke vir Tieners, Jonger Tieners

#PresiesAnders 3, Somerskool en Spoke

read more
  • Boeke vir Tieners,  Ouer Tieners

    Sondag steel jy my hart

    March 18, 2024

    Karabo het twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die een”sal kry voor haar internskap by die hospitaal volgende jaar verby is.Will, met sy motorfiets en leerbaadjies, is te wild om vir ewig aan iemand vasgeketting te wees, veral nie iemand soos sy nie. Hy slaan dan in kolle uit as daar na ’n “langtermynverhouding” verwys word. So, hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie – dis algemene…

    Continue Reading
    Cecilia Steyn
  • Boeke vir kinders,  Onderwysers

    Lea Lief Uile – ‘n Werkgids

    / April 18, 2023

    Die Lea Lief-Reeks is gemik daarop om kinders tussen die ouderdom van ses tot nege aan die lees te kry deur ʼn opwindende storie, kort hoofstukke en sinne wat maklik lees. Die boeke het ʼn sterk omgewingsfokus…

    read more
  • Boeke vir Tieners,  Ouer Tieners

    Saterdag val ek vir jou

    / March 22, 2023

    Liefde is ‘n waagstuk, maar wie sal wen? Donker Delia wat nie in liefde glo nie of Phoebe, die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaar gesit is? Delia glo nie in die liefde nie. Sy bewaar…

    read more
  • Onderwysers

    Die Dodelikste Donuts in die heelal – ‘n Werkgids

    / March 22, 2023

    Die reeks is gemik daarop om kinders tussen die ouderdom van ses tot nege aan die lees te kry deur ʼn opwindende storie, kort hoofstukke en sinne wat maklik lees. Die kleurvolle, lewendige illustrasies deur Johann Strauss…

    read more
  • Onderwysers

    Leesgids: ‘n Hart is net Atome

    / March 10, 2023

    Leesgids vir die onderwyser in die letterkundeklas. Moenie wegskram van grafiese romans nie – omhels hulle en kweek ‘n lewenslange liefde vir lees by selfs die mees onwillige lesers! Die visuele aanbieding in die grafiese roman prikkel…

    read more
  • Boeke vir Tieners,  Ouer Tieners

    DRYF

    / September 13, 2022

    MENSE GLO DAAR’S ‘N VLOEK OOR STORMWATER. DIE SEE DAAR ROÉP ELKE JAAR SY SLAGOFFERS. Twee tieners se paaie kruis op dié unieke kusdorp: Caleb, wat sy matriekvakansie opoffer om die geheim rondom sy pa se verdwyning…

    read more
  • Boeke vir kinders,  Onderwysers

    Die dodelikste donuts in die heelal

    / July 14, 2022

    Kom saam met Wynand op nog ‘n prettige avontuur met sy vinnigste skoene! Wynand se ma is nou wel ‘n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar…

    read more
  • Boeke vir Tieners,  Ouer Tieners

    Vrydag is ek Verlief

    / January 17, 2022

      Ella Olivia is ‘n kranige lysiemaker wat glo net slegte dinge gebeur op Vrydae. Dis dan immers die dag waarop sy ‘n meme geword het! Dis ook die dag waarop sy die kans van ‘n leeftyd…

    read more
  • Boeke vir Tieners,  Jonger Tieners,  Onderwysers,  Ouer Tieners

    ‘n Hart is net Atome

    / August 12, 2021

    Poh die Ystervuis. Dis wat Poh se beste vriend, Theo, haar noem. Na jare se oefen het sy hierdie jaar haar oog op die Gouevuistoernooi. Die enigste probleem is dat haar baie tradisionele Chinese pa net mooi…

    read more
  • Boeke vir kinders,  Onderwysers

    Die vinnigste skoene in die hele wêreld – ‘n Werkgids

    / February 25, 2021

    Die Vinnigste Skoene in die hele wêreld is gemik daarop om kinders tussen die ouderdom van ses tot nege aan die lees te kry deur ʼn opwindende storie, kort hoofstukke en sinne wat maklik lees. Die kleurvolle,…

    read more
  • Boeke vir kinders

    Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels

    / February 5, 2021

    Daar is ’n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind…

    read more
123

      Cecilia Steyn
      © 2022 - All Rights Reserved. | Bard Theme by WP Royal.
      Back to top