#PresiesAnders,  Boeke vir Tieners,  Jonger Tieners

#PresiesAnders 2 – Cupcakes en Kupido’s

Gaan Zoya liefde vind? Dis dalk nie so maklik nie …

Zoya presteer nie op skool soos haar tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ‘n selfie. Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy verheug oor die kans om tyd saam met die aantreklike Erwee te spandeer. Daar is wel ‘n paar probleme: Erwee se jaloerse vriendin, Beula, ‘n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . .

 

Graffiti | Loot | Makro | Book a Book