Tuis
“Reading is an exercise in empathy; an exercise in walking in someone else’s shoes for a while.”
– Malorie Blackman
Welkom!
Welkom by my skrywersblad!
Ontdek ‘n verbeeldingryke wêreld van kinder- en jongvolwasseboeke uit my pen. Ontmoet die onvergeetlike karakters wat jou hart sal vasvang en stories wat jou intrek.
Van aangrypende liefdesverhale en dramas met hartklop-aksie wat jong lesers sal boei tot stories vir jonger lesers met omgewingstemas of sommer net baie pret.
Kom saam op ‘n reis van liefde, avontuur en ontdekking.
Ek hoop jy ontdek jou volgende gunstelingboek hier!
Volg my op sosiale media vir meer opdaterings.
Leesgroete
Cecilia Steyn
“I am so impressed again with the life-giving power of literature. If I were a young person today, trying to gain a sense of myself in the world, I would do that again by reading, just as I did when I was young.“
– Maya Angelou
- Sondag steel jy my hart
- Lea Lief Uile – ‘n Werkgids
- Saterdag val ek vir jou
- Die Dodelikste Donuts in die heelal – ‘n Werkgids
- Leesgids: ‘n Hart is net Atome
- DRYF
- Die dodelikste donuts in die heelal
- Vrydag is ek Verlief
- ‘n Hart is net Atome
- Die vinnigste skoene in die hele wêreld – ‘n Werkgids
- Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels
- Lea Lief Seeskilpaaie – ‘n Werkgids
- Die Vlerke Van Naaldekokers – Onderwysersgids
- Die vinnigste skoene in die hele wêreld
- Lea Lief Apies: Grypdiewe en Gevaar
- Die Vlerke Van Naaldekokers
- Lea Lief Honde: Hik hik hoera!
- Lea lief seeskilpaaie: Avonture by die akwarium
- #PresiesAnders 3, Somerskool en Spoke
- #PresiesAnders 2 – Cupcakes en Kupido’s
- #PresiesAnders 1 – Eksperimente en eerste soene
- Hartsnaar – Tienerharte 4
- Hartedief – Tienerharte 3
- Hartbreker – Tienerharte 2
- Hartklop – Tienerharte 1
- Die meisie op die dak