Die vinnigste skoene in die hele wêreld – ‘n Werkgids
Die Vinnigste Skoene in die hele wêreld is gemik daarop om kinders tussen die ouderdom van ses tot nege aan die lees te kry deur ʼn opwindende storie, kort hoofstukke en sinne wat maklik lees. Die kleurvolle,…
Die vinnigste skoene in die hele wêreld
Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Natalie is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy…