Sondag steel jy my hart
Karabo het twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die…
Saterdag val ek vir jou
Liefde is ‘n waagstuk, maar wie sal wen? Donker Delia wat nie in liefde glo nie of Phoebe, die meisie wat uit sonskyn en reënboë aanmekaar gesit is? Delia glo nie in die liefde nie. Sy bewaar…
Leesgids: ‘n Hart is net Atome
Leesgids vir die onderwyser in die letterkundeklas. Moenie wegskram van grafiese romans nie – omhels hulle en kweek ‘n lewenslange liefde vir lees by selfs die mees onwillige lesers! Die visuele aanbieding in die grafiese roman prikkel…
DRYF
MENSE GLO DAAR’S ‘N VLOEK OOR STORMWATER. DIE SEE DAAR ROÉP ELKE JAAR SY SLAGOFFERS. Twee tieners se paaie kruis op dié unieke kusdorp: Caleb, wat sy matriekvakansie opoffer om die geheim rondom sy pa se verdwyning…
‘n Hart is net Atome
Poh die Ystervuis. Dis wat Poh se beste vriend, Theo, haar noem. Na jare se oefen het sy hierdie jaar haar oog op die Gouevuistoernooi. Die enigste probleem is dat haar baie tradisionele Chinese pa net mooi…
Die Vlerke Van Naaldekokers – Onderwysersgids
Die gids is as hulpmiddel vir die onderwyser in die klaskamer bedoel. Dit is geskryf met Graad 10 Huistaal as hooffokus en volgens die riglyne van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) uiteengesit. Die roman en onderwysersgids kan…
Die Vlerke Van Naaldekokers
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Nie net het sy haar linkerhand verloor nie, maar haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. Boonop is sý die een wat al vir maande lank haar ma se…
#PresiesAnders 3, Somerskool en Spoke
Zoe sleep vir Zoya saam somerskool toe. Sy mag net nie uitvind van die spook nie …
#PresiesAnders 1 – Eksperimente en eerste soene
Hoe ver sal Zoe gaan om die wetenskap ekspo te wen …
Hartklop – Tienerharte 1
Sal Dewald uiteindelik die vakansie vir Megan raaksien …