Die dodelikste donuts in die heelal
Kom saam met Wynand op nog ‘n prettige avontuur met sy vinnigste skoene! Wynand se ma is nou wel ‘n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar…
Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels
Daar is ’n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind…
Lea Lief Seeskilpaaie – ‘n Werkgids
Die Lea Lief-Reeks is gemik daarop om kinders tussen die ouderdom van ses tot nege aan die lees te kry deur ʼn opwindende storie, kort hoofstukke en sinne wat maklik lees. Die boeke het ʼn sterk omgewingsfokus…
Die vinnigste skoene in die hele wêreld
Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Natalie is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy…
Lea lief seeskilpaaie: Avonture by die akwarium
Om diere te red, is in Lea se bloed. Haar ma en haar tannie is albei immers veeartse – en Lea gaan ook eendag een word! Lea en haar gesin is op pad see toe om haar…