Die Dodelikste Donuts in die heelal – ‘n Werkgids
Die reeks is gemik daarop om kinders tussen die ouderdom van ses tot nege aan die lees te kry deur ʼn opwindende storie, kort hoofstukke en sinne wat maklik lees. Die kleurvolle, lewendige illustrasies deur Johann Strauss…
Die dodelikste donuts in die heelal
Kom saam met Wynand op nog ‘n prettige avontuur met sy vinnigste skoene! Wynand se ma is nou wel ‘n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar…
Die Vlerke Van Naaldekokers
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Nie net het sy haar linkerhand verloor nie, maar haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. Boonop is sý die een wat al vir maande lank haar ma se…