Uncategorized
Die Gewildste Alien in die ruimte
Wanneer Wynand ‘n gestrande ruimteskip op ‘n tropiese eiland ontdek, ontmoet hy vir Fudge – ‘n melktert-liefhebbende alien wat deur Zorgon die Verskriklike gejag word. Kan Wynand, sy superheldin-ma en selfs sy aartsvyand Natalie, saamwerk om hulle…