Boeke vir Tieners,  Ouer Tieners

DRYF

MENSE GLO DAAR’S ‘N VLOEK OOR STORMWATER. DIE SEE DAAR ROÉP ELKE JAAR SY SLAGOFFERS.

Twee tieners se paaie kruis op dié unieke kusdorp: Caleb, wat sy matriekvakansie opoffer om die geheim rondom sy pa se verdwyning te ontrafel, en Freya, wat aan ‘n kroniese siekte ly en daarvan hou om whodunits te kyk. Saam begin hulle die gevaarlike soektog na antwoorde, terwyl hulle Caleb se pa se kriptiese leidrade
betyds probeer ontrafel. Maar wat as Freya ‘n raaisel van haar eie het om op te los? Wat as die waarheid ‘n tsunami is wat wag om almal in Stormwater te verswelg?

 

LEES die eerste twee hoofstukke.

 

Amazon | Graffiti | Loot | Takealot | Exclusive Books| Makro | Book a Book