Lea Lief Seeskilpaaie – ‘n Werkgids
Die Lea Lief-Reeks is gemik daarop om kinders tussen die ouderdom van ses tot nege aan die lees te kry deur ʼn opwindende storie, kort hoofstukke en sinne wat maklik lees. Die boeke het ʼn sterk omgewingsfokus…
Die Vlerke Van Naaldekokers – Onderwysersgids
Die gids is as hulpmiddel vir die onderwyser in die klaskamer bedoel. Dit is geskryf met Graad 10 Huistaal as hooffokus en volgens die riglyne van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) uiteengesit. Die roman en onderwysersgids kan…
Die vinnigste skoene in die hele wêreld
Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Natalie is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy…
Lea Lief Apies: Grypdiewe en Gevaar
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar…
Die Vlerke Van Naaldekokers
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Nie net het sy haar linkerhand verloor nie, maar haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. Boonop is sý die een wat al vir maande lank haar ma se…
Lea Lief Honde: Hik hik hoera!
Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Daar is net een probleem: Hik, die hondjie wat Lea gered het, wil net nie die toertjies…
Lea lief seeskilpaaie: Avonture by die akwarium
Om diere te red, is in Lea se bloed. Haar ma en haar tannie is albei immers veeartse – en Lea gaan ook eendag een word! Lea en haar gesin is op pad see toe om haar…
#PresiesAnders 3, Somerskool en Spoke
Zoe sleep vir Zoya saam somerskool toe. Sy mag net nie uitvind van die spook nie …
#PresiesAnders 2 – Cupcakes en Kupido’s
Gaan Zoya liefde vind? Dis dalk nie so maklik nie …
#PresiesAnders 1 – Eksperimente en eerste soene
Hoe ver sal Zoe gaan om die wetenskap ekspo te wen …